TE­KEN NOU IN & WEN!

Een ge­luk­ki­ge le­ser kan ’n Hy­brid De­luxe Gel -bed­stel én ’n kot­ma­tras ter waarde van R14 000 wen!

Baba & Kleuter - - VOORBLAD -

Julle eer­ste­ling is op pad en die ba­ba­ka­mer is nou­keu­rig ver­sier – net die bes­te vir ba­ba! Maar wat van ’n ma­tras vir jou klein­ding? Wat­ter soort ma­tras moet jy koop? Hoe ferm moet die ma­tras wees? Is duur­der nood­wen­dig be­ter? Waar be­gin jy soek?

’n Ferm ma­tras wat knus in die kot of wie­gie pas werk goed vir jou ba­ba en dit sal jou ba­ba­ly­fie ge­mak­li­ke en goeie on­der­steu­ning bied.

Babas slaap on­ge­veer 16 tot 17 ure per dag – al voel dit nie vir jou so nie – en daar­om is die ma­tras waar­op jou ba­ba slaap een van die be­lang­rik­ste be­slui­te wat jy gaan moet neem.

Kies ’n ma­tras wat be­han­del is met Pu­ro­tex®. Hier­die re­vo­lu­si­o­nê­re teg­no­lo­gie wat in die ma­te­ri­aal van ’n ma­tras in­ge­weef word, be­skerm jou en jou ge­sin teen stof­my­te wat al­ler­gieë en as­ma kan ver­oor­saak. Dy­n­a­mic-bed­dens wat eks­klu­sief by The Bed S­hop te koop is, ge­bruik Pu­ro­tex® in uit­ge­soek­te ma­tras­se om ’n skoon en hi­gi­ë­nie­se slaap­om­ge­wing vir jou en jou ge­sin te skep. The Bed S­hop ver­vaar­dig ook pas­ge­maak­te ma­tras­se en bied daar­om die i­de­a­le ma­tras vir jou ba­ba.

Be­soek the­beds­hop­sa­on­li­ne.co.za vir meer in­lig­ting.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.