GEELUKKIG Moe­ders­dag

Baba & Kleuter - - Jou Fotoblad -

Pu­ri­ty on­der­steun jou en is jou ven­noot deur jou swangerskap, en jou ba­ba se ge­boor­te en vor­mings­ja­re. Hul­le bied pro­duk­te vir am­per­ma’s, babas en kleuters – vir voe­ding, ver­sor­ging en ge­sond­heid. El­ke ma op hier­die blad wen ‘n Moe­ders­dag- ge­skenk­pak van Pu­ri­ty & E­li­za­beth An­ne’s ter waarde van R300.

Ma Le­zan­ne met A­ni­ne en Kar­li (1 maand) van Nie­kerk van Kraai­fon­tein, Wes-Kaap.

(1) Ma Lu­zaan saam met Si­me­on (3) en Lu­hann Nor­tjé van Roo­de­poort, Gau­teng.

Ma Clau­dia met Clai­re (6) en Lu­ke (18 maan­de) Hu­man van Win­ter­ton, K­waZu­lu-Na­tal.

Ma Lin­di saam met Mi­lea (1) en Lu­can Bo­tha (3) van K­lerks­dorp, Noord­wes.

Ma Ma­di en Mi­ané Nor­tjé (1) van Kirk­wood, Oos- Kaap.

Ma Leandré saam met Quin­tin (3) en Le­ané (5) O­li­vier van K­lerks­dorp, Noord­wes.

Ma Ma­ri en El­sje (3) S­mith van Brac­ken­fell, Wes- Kaap.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.