HET JY GE­WEET?

Baba & Kleuter - - Ware Verhaal -

Die voor­ma­li­ge Mej. Suid-A­fri­ka Bern­e­lee Da­niell is ook met ’n klomp­voet­jie ge­bo­re. Haar voet is op vier maan­de her­stel, maar haar een been is steeds iet­wat lan­ger as die an­der en haar skoen­groot­tes verskil. Sy re­ken eg­ter dit het haar nie be­na­deel nie.

Mie­ke dra steeds spe­si­a­le skoen­tjies ná die o­pe­ra­sie wat vir die vol­ko­me her­stel van haar voet­jies sal sorg.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.