ADÉLE VISSER (39) VAN JO­HAN­NES­BURG

Baba & Kleuter - - Jou Lewe -

Dit klink se­ker baie ver­ve­lig, maar dit bly be­slis my guns­te­ling: Ek sal ’n vrien­din vir ’n dag by die spa nooi. Dit moet ie­wers stil en rus­tig wees waar ek ver weg is van die stad se ge­raas. Ek sal ’n vol­lyf­mas­se­ring kry en daar­na ’n heer­li­ke mid­dag­e­te en ’n gla­sie wyn ge­niet ter­wyl ou­ma en ou­pa na die kinders om­sien.

An­drio (8), C­har­né (5) en Adéle Visser.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.