MAGDALENE VENTER (32) VAN JO­HAN­NES­BURG

Baba & Kleuter - - Jou Lewe -

Ek is eer­lik­waar mal oor my huis en smag dik­wels na on­ver­stoor­de al­leen­tyd in my nes­sie. Dus sal ek ver­se­ker tuis bly en slaap en in vre­de na har­te­lus TV kyk! Of ek sal ’n he­le reeks op my re­ke­naar in my bed kyk – dit klink selfs be­ter! Sur­vi­vor, ja! Ek sal waar­skyn­lik my sus vra om na hul­le te kyk en daar’s ook ’n bes­te vrien­din wat ek kan vra – maar ek sal hul­le nooit vra net so­dat ek ’n dag tuis kan deur­bring nie!

Magdalene, Joey (5) en Ralph (2 maan­de) Venter.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.