SLAGGEREED VIR BOETIE

Baba & Kleuter - - Praat Saam - ANNELINE GRO­BLER,

Ek is nou agt maan­de s­wan­ger. Ons be­rei ons dog­ter­tjie, Kar­li, voor op die koms van die nu­we ba­ba in die huis. Ons wys vir haar fo­to’s en vi­deo’s van babas so­dat sy weet hoe een lyk en klink.

Een dag ry ons Hart­bees­poort­dam toe. Ek blaai deur die nu­we Ba­ba&K­leu­ter ter­wyl sus­sie rus­tig in haar stoel­tjie sit. S­kie­lik sien sy ek hou ’n tyd­skrif vas met prent­jies van babas en wil toe met mag en me­ning die tyd­skrif hê. Na­dat ek dit vir haar ge­gee het, heers daar weer stil­te in die kar. Sy het die tyd­skrif so mooi vas­ge­hou en deur­ge­blaai – selfs vir my en pap­pa al die babas uit­ge­wys.

Ek glo sy is ge­reed vir haar boetie se koms. Sy soen el­ke og­gend en aand mam­ma se maag en smeer selfs room aan as sy sien ek haal dit uit (haar ma­gie word ook ge­smeer!). Ek is so ge­se­ënd met ’n won­der­li­ke man en ’n prag­ti­ge dog­ter­tjie.

Ba­ba & K­leu­ter.

Kar­li Gro­bler (20 maan­de) be­kyk al die klein­goed in

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.