T­HA­PE­LO MO­KOE­NA ANT­WOORD VRAE

Baba & Kleuter - - Promosie -

V Jy reis dik­wels saam met jou ge­sin. Hoe be­skerm jy jou seun se vel teen ver­an­de­ren­de kli­maat?

A Ek sorg dat ons al­tyd vel­pro­duk­te ge­bruik spe­si­fiek ge­for­mu­leer vir sy sen­si­tie­we vel en hy dra al­tyd ’n hoed.

V Jy ge­bruik ’n spe­si­a­le ek­seem­room. Be­ïn­vloed jou kon­di­sie jou seun se vel?

A Nee, nie reg­tig nie. My ek­seem is on­der be­heer en as hy ek­seem sou kry, is ons voor­be­reid daar­op.

V Wat­ter nood­saak­lik­he­de neem jy saam as jy en jou seun ak­ti­wi­tei­te aan­pak, soos stap­tog­te?

A Ba­ba­vel­sorg­pro­duk­te, baie wa­ter, lip­bal­sem, vrug­te en e­ner­gie­be­laai­de kos en my seun se guns­te­ling – ’n sok­ker­bal.

V Jy werk in die pro­duk­sie­be­dryf met baie men­se en toe­rus­ting. Wat­ter voor­sorg­maat­re­ëls neem jy voor jy jou ba­ba saans vas­hou?

A Ek is ’n ob­ses­sie­we ont­smet­ter. Ek ge­bruik ook graag vog­doe­kies en glo daar­aan om ge­reeld goed han­de te was.

V Baie pa’s is nie daar­van be­wus hoe de­li­kaat ’n ba­ba se vel is nie. Hoe het The JOHNSON’S® Ba­by He­althy S­kin Pro­ject jou ge­help om jou ba­ba se vel te ver­sorg?

A Die na­vor­sing deur hier­die pro­jek het ons weer daar­van be­wus ge­maak. Dit help om te weet dat wa­took­al jy nou tot jou vel by­dra, jou vel in die toe­koms help be­skerm. Ons kan nie toe­laat dat bak­te­rieë ons babas se groei ne­ga­tief be­ïn­vloed nie. Die vroeë ja­re is die be­lang­rik­ste.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.