Mooi ge­tooi

Maak hier­die mak­li­ke han­ger­tjie saam met jou dog­ter.

Baba & Kleuter - - INHOUD -

JY HET NO­DIG

• S­pons­pa­pier, sag­te pa­pier, kar­ton­pa­pier of vilt in ver­skil­len­de kleu­re

• Plas­tiek- of ge­wo­ne tou­tjie

• Skêr

• Pot­lood

• Klein sir­kel wat jy kan af­te­ken, soos ’n klein gla­sie

• Kram­druk­ker

MAAK SO

Trek sir­kels op die s­pons­pa­pier af. Ons het by d­rie kleu­re ge­hou maar jy kan so­veel kies as wat jy wil. Knip die sir­kels uit en vou hul­le een vir een om die tou­tjie so­dat dit ’n half­maan vorm. Druk met die kram­druk­ker kram­me­tjies in elk­een om dit in dié po­si­sie te hou. En sie­daar – ’n han­ger­tjie wat jou dog­ter om haar nek kan bind.

WENK

Jy kan die kram­me­tjies met gom ver­vang, so­lank dit ’n goeie, s­terk gom is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.