DIE SKRY­WER VAN ONS WENBRIEF KRY ’N HETTY160 TER WAAR­DE VAN R2 295 PRE­SENT!

Baba & Kleuter - - PRAAT SAAM -

Die nu­we kom­pak­te Hetty160 is nie net ’n mooi ge­sig­gie nie. Sy het ál die ei­en­skap­pe van die kom­mer­si­ë­le reeks, maar in ’n pe­ti­te pak­kie. Die Hetty160 het ’n drom­ka­pa­si­teit van 6 li­ter, toe­be­ho­re-bê­re­stel­sel en op­wen ka­bel stel­sel. Sy maak stof­suig mak­lik en moei­te­loos en spog met ’n om­vat­ten­de reeks by­kom­stig­he­de.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.