ONS DOEN WAT ONS KAN

Baba & Kleuter - - PRAAT SAAM -

Ons speel­groe­pie is ’n men­gel­moes van mam­mas, al­mal met ver­skil­len­de dit­jies en dat­jies oor hoe ons ons klein men­sies groot­maak. Elk­een het haar eie wen­re­sep vir kind groot­maak. Jou ma­nier is al­tyd die e­nig­ste reg­te ma­nier. Maar een nag ná die ses­de op­staan­slag en die vier­de melk­tie­tie of bors­voe­ding, wan­neer jy net in­gee of op­gee of in tra­ne uit­bars van moe­de­loos­heid – dis dan dat jy vir klein­man tus­sen jou en pap­pa pak so­dat jy ’n klein bie­tjie kan rus, al het jy hoog en laag ge­sweer ba­ba moet in sy eie bed­jie slaap. Dit is ook wan­neer jy stil word en be­gin be­sef dat ons al­mal maar net doen wat ons kan om hier­deur te kom. As ons mam­mas me­kaar net kan on­der­steun en be­moe­dig eer­der as om me­kaar te oor­deel. Ons is al­mal war­ri­or­mam­mas! CISKA GRO­VE, MOS­SEL­BAAI, WES- KAAP www.ba­ba­en­kleu­ter.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.