NU­WE, BE­KOM­MER­DE MA

Baba & Kleuter - - PRAAT SAAM -

Gis­ter W­hat­sApp my man my uit die win­kel en vra of ek al die nuut­ste Ba­ba & Kleu­ter aan­ge­skaf het. Ek sê nee en hy koop hom. Ek is so ver­ras met dié maand se uit­ga­we dat ek nie kan op­hou lees nie.

Ek is ’n eer­ste­keer-mam­ma wat nou 29 we­ke swan­ger is en ek stres oor al­les!

Ek won­der soms: Doen ek ge­noeg om voor te be­rei? Weet ek ge­noeg van ’n e­pi­du­raal? En wat kort ek nog? En daar red jul­le my toe.

Ek kon nie glo hoe van toe­pas­sing die ar­ti­kel oor be­gro­ting vir ba­ba op my en man­lief is nie – wat ’n paar fan­tas­tie­se ar­ti­kels! Jul­le tyd­skrif is puik!

Moet as­se­blief nooit op­hou nie. Ons nu­we en twee­de­keer-ma’s maak staat op el­ke lie­we ar­ti­kel. MELANIE SLOET, POT­CHEF­STROOM, NOORD­WES

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.