MOOI BY JOU HUIS

Baba & Kleuter - - JOU NUUS -

As jy in die Jo­han­nes­burg- om­ge­wing en die ma van ’n pas­ge­bo­re­ne is, is Mo­bi­le Mom­my Ma­ke­o­vers dalk net wat jy no­dig het. Hul­le ver­skaf diens­te soos haar­sti­le­ring, na­el­ver­sor­ging en haar­ver­wy­de­ring by jou eie huis. Vir meer in­lig­ting be­soek www.mo­bi­le­mom­mym.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.