BORSVOED EKS­KLU­SIEF

Baba & Kleuter - - JOU NUUS -

Suid-A­fri­ka het van die laag­ste sy­fers in die wê­reld as dit by eks­klu­sie­we bors­voe­ding kom. Die 100% B­re­as­t­fed-veld­tog is daar­op ge­mik om be­wust­heid te skep vir eks­klu­sie­we bors­voe­ding en die voor­de­le wat dit vir ma en kind in­hou.

Hier­die veld­tog wil ma’s her­in­ner dat die lig­gaam ont­werp is om ba­ba te voed. Wan­neer jy for­mu­le­melk ge­bruik, be­taal jy eint­lik vir iets wat nie naas­ten­by so goed is as dít wat jou eie lig­gaam kan pro­du­seer nie.

Die veld­tog poog ook om die aan­tal ba­ba­sterf­tes te ver­min­der in ge­meen­skap­pe waar in­lig­tings­bron­ne nie mak­lik be­skik­baar is nie, of selfs on­be­skik­baar is.

By www.100per­cent­bre­as­t­fed.co.za kan jy gra­tis vi­deo’s met ver­skeie be­ken­des soos Zo­la­ni Ma­ho­la, Jo-Ann S­trauss en Ra­chel Ko­li­si kyk en af­laai wat jou ken­nis oor eks­klu­sie­we bors­voe­ding ver­breed.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.