WYS VIR ONS

Baba & Kleuter - - JOU PARTYTJIE -

As jy wil hê jou kin­der- of ooie­­vaars­partytjie moet op hier­die blad ver­skyn, stuur ge­rus ’n e- pos met fo­to’s van ’n goeie ge­hal­te en ’n kort be­skry­wing van die partytjie na yo­lan­di@ba­ba­en­keu­ter.com.

Cas­per en Ida het die ont­haal­ta­fel self aan­me­kaar­ge­sit. Hul­le het ou plan­ke en ba­le as sit­plek ge­bruik. Een lang blom­rang­skik­king in die mid­del van die ta­fel het be­son­der styl­vol ge­lyk.

Die va­niel­je­geur- kol­wyn­tjies is ver­sier met die prag­tig­ste sui­ker­blom­me in sag­te pas­tel­kleu­re.

Vars vrug­te, ka­se, bro­de, slaai en la­sa­gne is as mid­dag­e­te voor­ge­sit.

Bot­tels wa­ter is met la­ven­tel, waat­le­moen en le­moen- en- pe­per­ment ge­geur.

Cas­per hou sy dog­ter­tjie vas ter­wyl sy ge­doop word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.