7 wenke vir ge­boor­te

Baba & Kleuter - - DOSSIER JOU SWANGERSKAP -

• Ver­wel­kom el­ke kon­trak­sie en nooi jou ba­ba die wê­reld bin­ne.

• Dink oor die heug­lik­heid van die ge­beur­te­nis. Dit sal jou help om op die po­si­tie­we te fo­kus.

• Oor­weeg dit om ’n dou­la aan te stel.

• Vra as jy iets nie ver­staan nie.

• Glo dat jou lyf weet wat om te doen.

• Vi­su­a­li­seer: Hou kal­me­ren­de beel­de in jou kop en fo­kus daar­op as din­ge in­tens raak.

• Aro­ma­te­ra­pie- o­lies is stre­lend en kal­me­rend.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.