’N TIK­KIE POSITIWITEIT

Baba & Kleuter - - DOSSIER JOU SWANGERSKAP -

Wan­neer jy jou ge­boor­te- er­va­ring kies, ska­kel ’n oom­blik die stem van vrees uit en vra jou die vol­gen­de af: Pre­sies waar­voor is ek bang? Wie sou ek wees son­der hier­die vrees? Hoe sal ek voel? Hoe sal ek op­tree as ek nie hier­die vrees ge­had het nie? Wat sou ek doen? Wat­ter keu­ses sal ek oor die ge­boor­te van my kind maak?

WEES ’N OOM­BLIK STIL Ver­trou dat daar an­der­kant die stem van vrees ’n plek bin­ne-in jou is wat jou harts­be­geer­te ken, ’n stem wat s­preek tot dit wat reg vir jou en jou on­ge­bo­re ba­ba is. Jy sal weet dat jy by daar­die plek uit­ge­kom het wan­neer jy kalm, vol vre­de en vas­be­ra­de voel. Maak ’n be­lof­te aan jou­self so­dra jy hel­der­heid het. Be­krag­tig jou be­sluit deur daar­op te fo­kus pleks van op dit wat jy vrees. FO­KUS OP DIE PO­SI­TIE­WE Haal diep a­sem en vi­su­a­li­seer ’n ge­luk­ki­ge ein­de.

GLO IN JOU­SELF Jy is gro­ter as jou vre­se. Weet dat, al weet jy nie pre­sies hoe jy hier­die taak gaan vol­tooi nie, jy kan ver­trou dat jy on­der­steun en ge­lei sal word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.