WEESVE IL I G

Baba & Kleuter - - DOSSIER VELSORG VIR JOU PASGEBORENE -

Moet jou ba­ba nooit al­leen by wa­ter los nie – nie eers vir ’n se­kon­de nie! Ba­bas kan in net ’n paar sen­ti­me­ter wa­ter ver­drink. Hou dus ten min­ste al­tyd een hand op jou ba­ba, ver­al as jy s­pons­bad­dens met wa­ter­bad­dens be­gin ver­vang.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.