’n Kon­sor­ti­um van

Baba & Kleuter - - DOSSIER VELSORG VIR JOU PASGEBORENE -

pro­fes­si­o­ne­le ge­sond­heid­wer­kers is tans be­sig om babavelsorg- en - ba­drig­ly­ne vir SuidA­fri­ka op te stel wat op be­wy­se ge­ba­seer is, sê die Bloem­fon­tei­ner El­gon­da Bek­ker, voor­sit­ter van die Suid-A­fri­kaan­se Ver­e­ni­ging van Vroed­vroue. Dit word ge­doen saam met die SA Ver­e­ni­ging vir Ne­o­na­ta­le Ver­pleeg­kun­de, die Ver­pleeg­kun­de- op­voe­dings­ver­e­ni­ging en pe­di­a­trie­se der­ma­to­loë. Hul be­vin­din­ge sal la­ter in 2018 ver­skyn.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.