HET JY GE­WEET?

Baba & Kleuter - - JOU INKOPIES -

As jy ’n dra­sak ge­bruik, kies liefs een waar­in jou klein­ding na jou toe kyk – dus met jou ba­ba se maag teen jou­ne. Na­vor­sing wys dat dié po­si­sie nie net be­ter vir ba­ba is nie, maar ook vir jou, want jou klein­ding sal lig­ter voel.

Moe­nie jou ba­ba vo­ren­toe laat kyk nie, want dit sal nie ge­noeg on­der­steu­ning vir sy ont­wik­ke­len­de rug­graat, heup­ge­wrig­te, boud­jies en bo­be­ne bied nie.

Ont­hou dat al­le goeie dra­sak­ke jou ba­ba se been­tjies teen 90 gra­de teen sy bo­lyf ge­buig sal hou wan­neer hy in die dra­sak sit. Sy knieë moet al­tyd ho­ër as sy sit­vlak wees.

Die ba­sis van die dra­sak moet ook jou kind se be­ne tot by die ag­ter­kant van sy knieë on­der­steun.

Lees meer by www. ba­by­we­a­rin­gin­ter­na­ti­o­nal.org.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.