SKENK ’N MO­TOR­STOEL­TJIE

Baba & Kleuter - - PROMOSIE -

In Suid-A­fri­ka, waar ons ’n groot werk­loos­heid­sy­fer en erns­ti­ge ar­moe­de het, is daar baie men­se wat nie die geld het om mo­tor­stoel­tjies te koop nie. Die AA doen daar­om ’n be­roep op ou­ers om nie hul ou mo­tor­stoel­tjies te ver­koop nie, maar dit lie­wer aan ’n be­hoef­ti­ge ge­sin te skenk. Die W­heel Well- organisasie maak ge­skenk­te stoel­tjies skoon en gaan dit na voor dit ge­skenk word. Kry nog in­lig­ting by w­heel­well.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.