WAN­NEER IS DIE VOL­GEN­DE IM­MU­NI­SE­RING NOU WEER?

Baba & Kleuter - - JOU BABA -

Op die web­tuis­te ro­ad­to­he­alth.co.za is nie net ’n nut­ti­ge op­som­ming van wan­neer jou klein­ding al die im­mu­ni­se­rings moet kry nie, jy kan ook re­gis­treer vir ’n e- pos­diens wat jou sal her­in­ner as dit weer tyd is vir jou kind se vol­gen­de in­spui­ting of kli­niek­be­soek.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.