WAT VAN AN­TI­BI­O­TI­KA?

Baba & Kleuter - - DOSSIER GESONDHEID -

An­ti­bi­o­ti­ka ba­klei teen bak­te­rieë en nie teen vi­rus­se nie. Daar­om is dit nie die ant­woord op ver­koue of griep nie, maar dit kan wel in­ge­span word om die erns­ti­ger kom­pli­ka­sies van ver­koue en griep te be­han­del, soos long­ont­ste­king en brongitis, wat al­bei deur bak­te­rieë ver­oor­saak kan word. Die ou re­ël met an­ti­bi­o­ti­ka geld eg­ter: Ge­bruik dit net wan­neer dit reg­tig no­dig is om­dat bak­te­rieë gou weer­stan­dig word teen an­ti­bi­o­ti­ka en jy jou kan­se kan “op­ge­bruik” vir dié won­der­me­di­sy­ne wat ska­de­li­ke bak­te­rieë dood­maak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.