RIALET G­REY­LING (28), TAMARIN, MAURITIUS

Baba & Kleuter - - JOU LEWE -

Lief­ste A­me­li is ons son­straal­tjie, maar as sy my ha­re trek (wat sy ge­reeld doen), voel dit of ek deur die dak kan spring! Sy ruk som­mer ’n klomp uit of be­sluit soms om hul­le een vir een te pro­beer uit­pluk – dat sul­ke klein hand­jies so kan raak­vat!

Rialet en A­me­li ( 7 maan­de) G­rey­ling

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.