MI­CHEL­LE JAN­SE VAN RENS­BURG (32), RUS­TEN­BURG, NOORD­WES

Baba & Kleuter - - JOU LEWE -

Wan­neer my ses­ja­ri­ge met iets ge­speel het (en ge­woon­lik die klein­ste din­ge­tjie soos ’n al­bas­ter) en dit dan nie kry nie ... Dit ge­beur ge­woon­lik twee mi­nu­te voor ons skool toe moet ry en dan moet ek daar­na soek. As ek sê hy moet dit los want daar is nie tyd nie of dat ons dit ná skool sal soek, is daar ’n tra­ne­dal! Dit maak my mal!

Mi­chel­le, Ty­ran (6) en Mi­lané (18 maan­de) Jan­se van Rens­burg

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.