LYNN WIL­LI­AMS (33), JO­HAN­NES­BURG, GAU­TENG

Baba & Kleuter - - JOU LEWE -

My seun se skoen­ve­ters is al­e­wig los, dit maak nie saak of hy nou sy skool­skoe­ne of tek­kies aan­het nie. Sog­gens op pad skool toe moet ek hom ge­du­rig daar­aan her­in­ner om sy ve­ters vas te maak. As ek hom in die mid­dag by die na­sorg op­laai moet hy ook eers sy ve­ters vas­maak voor ons kar toe stap. Dink jou in hoe­veel keer per week ek die “maak jou ve­ters vas of jy gaan val”-re­frein moet her­haal. As ek R1 ge­had het vir el­ke keer wat ek dit sê, was ek nou al skat­ryk.

Lynn en T­ri­stan (8) Wil­li­ams

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.