JOHNLENE SCHOLTZ (35), KLERKSDORP, NOORD­WES

Baba & Kleuter - - JOU LEWE -

Wat my die kwaad­ste maak, is as ek hul­le vrees­lik ou­lik vir kerk aan­trek en vyf mi­nu­te voor ons moet jaag (want ons is al­tyd laat), kom hul­le uit die ka­mer met hul oud­ste kle­re en kleu­re aan. Dié pas dan glad nie by­me­kaar nie, maar vol­gens hul­le is die kle­re wat ek vir hul­le aan­ge­trek het “jak­kie”.

Jo­van (3), Johnlene en Lu­can (5) Scholtz

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.