INTOLERANSIE

Baba & Kleuter - - JOU PEUTER -

Lak­to­se-intoleransie be­hels ’n on­ver­draag­saam­heid teen­oor die sui­ker in melk. ’n Te­kort aan die lak­ta­se- en­siem wat die melk­sui­ker (lak­to­se) moet af­breek ver­oor­saak op­ge­bla­sen­heid, win­de­rig­heid, maag­kram­pe en di­ar­ree. Dit kom sel­de by peu­ters voor, maar as jou klein­ding lan­ger as twee we­ke di­ar­ree het, het sy dalk ’n ty­de­li­ke intoleransie. Gee haar ’n paar dae lank ’n lak­to­se­vrye melk soos Par­ma­lat se Ea­syGest en Clo­ver se No­lac; daar­na kan jy weer ge­wo­ne melk be­gin gee.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.