AAND­E­TE

TAGLIATELLE MET SAM­PI­OE­NE EN WITPEPER GE­NOEG VIR 4 MEN­SE

Baba & Kleuter - - JOU RESEPTE -

BE­STAND­DE­LE

• 400 g vars tagliatelle

• 250 g wits­am­pi­oe­ne

• 60 ml ( ¼ k) o­lyf­o­lie

• 250 ml (1 k) ge­ras­per­de par­me­saan­kaas

• 5 ml (1 t) witpeper

• ge­kap­te I­ta­li­aan­se pie­ter­sie­lie

MAAK SO

1. Kook die tagliatelle in sout­wa­ter vol­gens die aan­wy­sings op die pak­kie. Drei­neer en hou ’n bie­tjie kook­wa­ter een­kant.

2. Vee die sam­pi­oe­ne skoon en sny in dik sky­we. Ver­hit 30 ml o­lyf­o­lie in ’n groot ka­strol en braai die sam­pi­oe­ne oor hoë hit­te tot mooi bruin. Hou een­kant.

3. Gooi die kaas in ’n groot meng­bak en voeg die oor­bly­wen­de o­lyf­o­lie en witpeper by. Meng tot ’n ro­me­ri­ge pas­ta vorm. Voeg die pas­ta-kook­wa­ter by.

4. Voeg die ge­drei­neer­de tagliatelle by die kaas­meng­sel en meng goed. Voeg die sam­pi­oe­ne by en meng goed.

5. Be­sprin­kel met die pie­ter­sie­lie en sit on­mid­del­lik voor.

Baie dan­kie aan die South A­fri­can Mushroom Far­mers’ As­so­ci­a­ti­on, wat die re­sep­te en fo­to’s ver­skaf het.

Tagliatelle met sam­pi­oe­ne en witpeper

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.