MAK­LI­KE BOT­TER­VER­SIER­SEL

Baba & Kleuter - - JOU RESEP -

(Ge­noeg vir 2 groot koe­ke)

• 250 g bot­ter

• 500 g ver­sier­sui­ker

K­lits die bot­ter met ’n e­lek­trie­se men­ger en voeg die ver­sier­sui­ker le­pel vir le­pel by. Meng goed. K­lits 2-3 mi­nu­te tot die ver-sier sel lig en don­sig is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.