Maak jou merk

Sorg vir baie pret en mooi kuns met ’n stem­pel wat jul­le self maak.

Baba & Kleuter - - JOU KUNSVLYT -

JY HET NO­DIG

• Li­no (li­no­le­um) wat jy by kuns­win­kels kan koop

• Kerf­ge­reed­skap vir die li­no – ook be­skik­baar by kuns­win­kels

• Gom

• Hout­blok­kie

• Verf

MAAK SO:

1. Kerf ’n pa­troon op die li­no uit. Ont­hou dat die deel wat nie weg­ge­kerf word nie, die deel is wat jy gaan ge­bruik.

2. Plak die vol­tooi­de li­no met die gom op die hout­blok­kie.

3. Druk die li­nos­tem­pel in verf en laat jou kind pa­tro­ne op pa­pier druk.

Blink i­dee

Maak lie­wer die self en gee li­nos­tem­pel dit dan vir jou Ou­er kin­ders kind. kan ook help. Vir jon­ger kin­ders kan jy die prent­jie op ’n spons­pa­pie te­ken, uit­knip r en dit op die hout­blok­kie plak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.