SMS & WEN

SMS die no­di­ge kode as­ook jou naam, woon­a­dres en e-pos­a­dres na 37176 teen 31 Ju­lie 2018 om in aan­mer­king te kom vir hier­die fan­tas­tie­se pry­se. El­ke SMS kos R1,50.

Baba & Kleuter - - JOU PASELLAS -

KRA­YONS BA­BY

se nu­we vel­sor­g­reeks werk sag­kens en is spe­si­fiek ont­werp om na jou ba­ba se de­li­ka­te vel om te sien. Kra­yons Ba­by se nood­saak­li­ke pro­duk­te help ma om ba­ba se vel te rei­nig, ba­ba se vel te be­skerm en ba­ba se vel die he­le dag sag­kens te be­vog­tig. Kra­yons Ba­by sorg dat nu­we ma’s, as­ook ma’s wat dit wéér doen, kun­di­ge ver­sor­ging kan gee as dit by hul ba­ba se vel­sor­groe­ti­ne kom. Die reeks sluit a­kwa­room, pe­tro­le­um­jel­lie en koe­kie­seep in wat der­ma­to­lo­gies goed­ge­keur is en sag­kens op jou ba­ba se vel werk. Vyf ge­luk­ki­ge le­sers wen elk ‘n ge­skenk­pak ter waar­de van R1 110. Dit sluit ‘n ge­skenk­be­wys van R850 vir Ba­bies R Us en Kra­yons Ba­by- pro­duk­te van R260 in. SMS-KODE:BK220KK Fa­ce­book: @Kra­yon­sBa­by

CABOODLE

se Fun & Fun­ky ont­wer­per­sak is die i­de­a­le keu­se vir be­si­ge ou­ers. Dit is gro­ter as die mees­te ba­ba­sak­ke so­dat jy al jou en jou ba­ba se nood­saak­lik­he­de kan in­pak, son­der dat dit eers no­dig is vir ‘n ek­stra reis­sak. Vyf ge­luk­ki­ge le­sers kry ‘n ge­skenk­pak wat die Caboodle- sak en die vol­gen­de Pi­ge­on- pro­duk­te, ter waar­de van R1 110, in­sluit: Pi­ge­on Mag Mag All- In- One Cup Sy­stem, Pi­ge­on Dis­po­sa­ble Bibs (20- pak), Pi­ge­on An­ti- Bacte­ri­al Wi­pes (60- pak) en Hand & Mouth Wet Tis­su­es, as­ook An­ti- Mosqui­to Wi­pes. Pi­ge­on se pro­duk­te is by al­le ba­ba­win­kels, uit­ge­soek­te ap­te­ke en klein­han­de­laars, en aan­lyn te kry. SMS-KODE:BK220CC www.sp-a­fri­ca.com

MOVETIME FA­MI­LY WA­TCH MT30

van TCL Com­mu­ni­ca­ti­ons is ‘n kleur­vol­le slim­hor­lo­sie ge­ba­seer op die Qu­al­comm® S­nap­dra­gon™ We­ar 2100 - plat­form wat ou­ers help om in ver­bin­ding met hul kin­ders te bly deur mid­del van die nuut­ste teg­no­lo­gie. Dié slim­hor­lo­sie laat kin­ders toe om hul ou­ers te ska­kel of ‘n bood­skap te stuur. Dit wys ook ‘n ak­ku­ra­te lig­ging en geo- hei­ning as kin­ders ‘n voor­af- op­ge­stel­de so­ne ver­laat. Ou­ers kan die app ge­bruik om die doen en la­te van die kind te sien, en die kind te kon­tak. Jou kind kan deur mid­del van Blu­e­tooth vrien­de op die hor­lo­sie by­voeg, e­mo­ji-i­ko­ne en bood­skap­pe stuur, en in­ge­bou­de spe­le­tjies op die hor­lo­sie speel. Met een her­laai het dit twee dae se bat­te­ry­le­we. Dit is ste­wig, wa­ter- en stof­be­stand. Jou kind kan te- doen- ly­sies op­stel en het ‘n her­in­ner­funk­sie om te help met tyd­be­stuur. Twee le­sers wen elk ‘n MoveTime Fa­mi­ly Wa­tch MT30- slim­hor­lo­sie ter waar­de van R2 699. SMS-KODE:BK220MT www.vo­da­com.co.za

SUDOCREM

is ‘n an­ti­sep­tie­se, he­len­de en be­sker­mings­room. Van tyd tot tyd het ons al­mal ‘n hel­pen­de hand no­dig om die le­we se klein dra­mas te han­teer. Dis waar­om jy Sudocrem no­dig het. Sudocrem gee jou die ge­rus­stel­ling dat jy die reg­te ding doen; daar­om doen hul­le dit al vir meer as 80 jaar suk­ses­vol. Sudocrem het ‘n wa­ter­we­ren­de ba­sis wat ‘n be­sker­men­de ver­sper­ring vorm om te keer dat ir­ri­tan­te in kon­tak met die vel kom. Dus help dit om te streel, be­vog­tig en die vel te be­skerm. Dit is vir die he­le ge­sin ge­skik en sal pyn en ir­ri­ta­sie op die vel streel. Vyf le­sers wen elk ‘n ge­skenk­pak ter waar­de van R1 110. SMS-KODE:BK220SS Fa­ce­book: Sudocrem-South-A­fri­ca

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.