BE­SI­GE-MATUNAGEREG

Baba & Kleuter - - MA-BLOGGER -

Dis nie pie­sangs in sjo­ko­la­de of fên­sie aar­beie nie, maar e­nig­een kan dit maak!

BE­STAND­DE­LE

• 2 ei­ers

• 2 blik­kies tu­na

• 1 pak Sim­ba- sky­fies

• wit­sous (ek weet nie hoe­veel nie – so­veel jy ge­maak kry voor die kin­ders al die sky­fies op­eet)

• ge­ras­per­de kaas

ME­TO­DE

1. Laat die kin­ders die ei­ers in ’n bak­kie een­kant breek – ter­wyl hul­le kon­sen­treer, het jy vin­nig tyd om die blik­kies tu­na oop te sny en te drei­neer.

2. Druk die sky­fies fyn en meng met die tu­na. Ver­wy­der al die dop­pe van die ge­breek­te ei­ers, k­lits lig­gies en meng saam met die tu­na en sky­fies.

3. Meng die wit­sous deur en strooi die kaas bo-oor (as daar e­ni­ge kaas oor­ge­bly het). Bak 20 mi­nu­te teen 180 gra­de Cel­si­us. As jy ver­geet het om die oond voor­af te ver­hit, maak dit 30 mi­nu­te.

4. Skep dit in die bord en pak ’n groen­slaai daar rond­om. Bou ’n boom of ’n blom­tuin. Wees gees­drif­tig, want dit be­te­ken jou kind sal ook op­ge­won­de oor hier­die ge­reg wees …

Co­le­ne P­re­to­ri­us (31) en haar twee asjas­se, D­ries (5) en Al­ta (2).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.