Baba & Kleuter

PLEK VIR NÓG!

-

Ons is baie opgewonde oor Thule se eerste vierwiel- stootwaent­jie, die Thule Sleek, wat vroeg in September in SuidAfrika te kry is. Dis ‘n besonder praktiese waentjie en kan met ‘n wiegie en motorstoel­tjie gekombinee­r word en soos wat jou kind groei kan dit ook twee peuterstoe­ltjies, of twee wiegies of motorstoel­tjies akkommodee­r. Gaan kyk op hulle webtuiste vir die prys, winkels en kleuropsie­s: www.thule.com/en/za.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa