Baba & Kleuter

HET JY GEWEET?

-

Die goue vloerstuip­e-reël is: Moenie aan jou kind se eise toegee nie. Die versoeking is soms groot, maar die verkeerde en onkonsekwe­nte boodskap wat jy uitstuur, gaan jou kind volgende keer net weer ’n kans laat waag.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa