Baba & Kleuter

WINTERPIEK­NIEK

-

’n Piekniek is nie net vir die somer bedoel nie. ’n Winterpiek­niek kan eweveel pret wees – maak net seker almal is warm aangetrek. Neem ’n fles vol heerlike sop saam wat jy saam met vars toebroodji­es kan voorsit.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa