Baba & Kleuter

HET JY GEWEET?

-

Hier is voorbeelde van hoe jy jou bewegingsi­ntuie daagliks gebruik: As jy in ’n hysbak ry, voel jy dat jy op of af beweeg, al sien jy dit nie. Toe-oë in ’n motor voel jy wanneer julle om ’n skerp draai ry en pas jy outomaties jou balans daarby aan sodat jy nie omval nie. As jy met trappies afklim, pas jy outomaties jou liggaam by die hoogte aan sodat jy nie onnodig hard trap nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa