Baba & Kleuter

GESONDE HONNE

-

Hoewel die twee nou nie juis vergelykba­ar is nie (party mense sal stry), het kinders en honde een ding gemeen: Inentings vir albei spesies is ononderhan­delbaar. Een van die belangrike­s wat jou hond elke twee jaar moet kry, is die inenting teen hondsdolhe­id. Dié virus word deur ’n besmette dier se speeksel (dus wanneer jy gebyt word) oorgedra én versprei vinnig. Volgens mayoclinic.org is hierdie siekte bykans altyd noodlottig teen die tyd dat die simptome sigbaar word. Sorg dus dat jou troeteldie­r teen hierdie lewensgeva­arlike virus ingeënt is!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa