Chris­to Bu­ch­ner se span

Beeld - - Nuus -

Ek glo weens die on­se­ker­heid oor so­veel spe­lers wat be­seer is, is dit se­ker die moei­lik­ste span­keu­se nóg wat ’n Bok­af­rig­ter vir ’n Wê­reld­be­ker moes maak.

Ek gaan maar uit van die ver­on­der­stel­ling dat al die be­seer­des wel fiks ver­klaar sal word. Eint­lik sal ek graag wil hê dat Je­an de Vil­liers die eer­ba­re ding doen en be­sluit daar is net te veel on­se­ker­heid oor hom en dat hy net as raad­ge­wer en nie­spe­len­de kap­tein gaan.

Mey­er gaan hom eg­ter as sy kap­tein kies en as hy die WB­toets wel slaag, sal dit een van die merk­waar­dig­ste te­rug­ke­re nóg wees en ’n ge­pas­te ma­nier vir ’n gróót spe­ler om te groet. My keu­se: ) Heel­ag­ter: Wil­lie le Roux. ) Vleu­els: Bry­an Ha­ba­na, L­wa­zi M­vo­vo, Li­o­nel Ma­poe. Sen­ters: Da­mi­an de Al­len­de, Jes­se K­riel, Je­an de Vil­liers. Los­ska­kels: Patrick Lam­bie, Mor­né S­teyn, Han­dré Pol­lard. Skrum­ska­kels: Fran­cois Hou­gaard, Ru­an Pie­naar, Fou­rie du P­reez. Veel­sy­di­ge ag­ter­spe­ler: Frans S­teyn. Los­voor­spe­lers: Du­a­ne Ver­meu­len, Wil­lem Al­berts, Hein­rich Br­üs­sow, S­chalk Bur­ger, Fran­cois Louw. Slot­te: E­ben Et­ze­beth, Lood de Ja­ger, Vic­tor Mat­field, Pie­ter­S­te­ph du Toit. Stut­te: Jan­nie du P­les­sis, Be­ast M­ta­wa­ri­ra, Frans Mal­her­be, S­te­ven Kits­hoff, T­re­vor Ny­a­ka­ne. Ha­kers: Bis­marck du P­les­sis, S­chalk B­rits, A­dri­aan S­trauss.

Daar is net vyf ge­kleur­de spe­lers in my groep, so s­terk­te vir jou, Hey­ne­ke, om by ne­ge uit te kom.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.