Heel­wat eien­dom­me in Vry­staat op­ge­veil

Ge­boue te kry in Bot­ha­vil­le, O­den­daals­rus en Fau­re­smith

Beeld - - Veilings -

Die SA Aucti­on Group bied maan­de­liks ’n veel­vul­di­ge ei­en­doms­vei­ling aan wat ko­pers die ge­leent­heid bied om aan­lyn op eien­dom­me te bie.

Dié vei­lings sluit el­ke eer­ste Vry­dag van die maand en sluit ver­skeie in­struk­sies in.

Van­dees­maand se vei­ling fo­kus hoof­saak­lik op eien­dom­me in die Vry­staat. Só word leë er­we in on­der meer K­lerks­dorp, Ex­cel­si­or, Bultfontein en Al­lan­rid­ge te koop aan­ge­bied, ter­wyl heel­wat kom­mer­si­ë­le ge­boue ook on­der die di­gi­ta­le ha­mer kom. Dié ge­boue is in Bot­ha­vil­le, O­den­daals­rus, Vi­r­gi­nia en Fau­re­smith. ’n Kom­mer­si­ë­le klein­han­del­ge­bou met 16 woon­stel­le in Se­ne­kal word ook te koop aan­ge­bied, as­ook ’n waar­de­vol­le ge­bou in Wel­kom.

“Dié ge­bou huis­ves ses klein­han­del­win­kels en 34 woon­stel­le, wat dit ’n puik be­leg­gings­op­sie in die Goud­vel­de maak,” sê Ru­di Herb­st, be­stu­ren­de di­rek­teur van SA Aucti­on Group. Nog ’n ei­en­dom wat die aan­dag van be­leg- gers trek, is ’n leë k­lein­hoe­we van 1,61 ha in Lin­bro­park, na­by Sand­ton, in Gau­teng.

Vir in­lig­ting oor die vei­ling, wat op 4 Sep­tem­ber sluit, kon­tak Ru­di Herb­st by 082 695 6658.

Dié ei­en­dom in Wel­kom, wat ses klein­han­del­win­kels en 34 woon­stel­le huis­ves, is op SA Aucti­on Group se maan­de­lik­se aan­lyn­vei­ling te kry.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.