Be­sluit oor Os­car kom dán

Beeld - - Nuus - – Han­ti Ot­to

Die kor­rek­tie­we toe­sig- en pa­rool­her­sie­nings­raad sal waar­skyn­lik op 18 Sep­tem­ber be­sluit of Os­car Pis­to­ri­us wel on­der kor­rek­tie­we toe­sig vry­ge­laat mag word.

Pis­to­ri­us sou van 21 Au­gus­tus af sy vyf­jaar­von­nis vir die skiet­dood van Ree­va S­teen­kamp bui­te die tronk voort­ge­sit het. Adv. Mi­cha­el Ma­su­tha, mi­nis­ter van jus­ti­sie en kor­rek­tie­we diens­te, het twee dae voor sy vry­la­ting die kwes­sie na die her­sie­nings­raad ver­wys. An­ne­lie­se Bur­gess, woord­voer­der van die Pis­to­ri­us­fa­mi­lie, sê hul­le neem ken­nis van die da­tum.

Die staat se ap­pèl teen Pis­to­ri­us se skul­dig­be­vin­ding aan straf­ba­re man­slag, pleks van moord, word in No­vem­ber in die ap­pèl­hof aan­ge­hoor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.