Reg­stel­ling

Beeld - - Nuus -

In die be­rig “Stink wa­ter maak selfs plan­te dood” Woens­dag is Le­on Bas­son, DA­LP en ­woord­voer­der oor wa­ter en sa­ni­ta­sie, ver­keer­de­lik ’n DA­raads­lid van die B­rits­mu­ni­si­pa­li­teit ge­noem. Bas­son het ge­sê spe­si­a­le che­mi­ka­lieë wat deur la­bo­ra­to­ri­um­toet­se be­paal is, word nou by B­rits se wa­ter ge­gooi. Hy het in geen s­ta­di­um ge­sê die che­mi­ka­lieë word in die plek van chloor by­ge­gooi nie. Chloor word ook steeds by­ge­gooi.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.