Co­bus Claas­sen se span

Beeld - - Nuus -

Hey­ne­ke Mey­er het ’n on­be­ny­dens­waar­di­ge taak om raak te vat met sy Wê­reld­be­ker­groep.

Die groot­ste oor­we­gings is trans­for­ma­sie­druk en ’n groot ge­tal spe­lers wat dié sei­soen min rug­by ge­speel het.

Je­an de Vil­liers is nie se­ker van sy plek in die be­gin­span nie en ek sou hom nie as kap­tein oor­weeg nie.

Mey­er het waar­skyn­lik vier jaar ge­le­de be­sluit Fou­rie du P­reez gaan sy voor­keur­skrum­ska­kel in die toer­nooi wees, maar Du P­reez het net te lank ge­le­de rug­by ge­speel om hom saam te vat. Ver­wag dat De Vil­liers die span sal aan­voer met Du P­reez as ’n skrum­ska­kel.

’n Moei­li­ke be­sluit oor die los­voor­spe­lers wag ook. Dis ’n ope vraag in wat­ter ma­te Wil­lem Al­berts, Fran­cois Louw, Du­a­ne Ver­meu­len en Mar­cell Coet­zee van hul be­se­rings sal her­stel. Kies jy Coet­zee on­danks sy ske­te of eer­der Hein­rich Br­üs­sow, wat fiks en op dreef is? My span lyk so: ) Heel­ag­ter: Wil­lie le Roux. ) Vleu­els: Bry­an Ha­ba­na, JP Pie­ter­sen, L­wa­zi M­vo­vo. Sen­ters: Da­mi­an de Al­len­de, Jes­se K­riel, Je­an de Vil­liers, Jan Ser­fon­tein. Los­ska­kels: Han­dré Pol­lard, Pat Lam­bie, Mor­né S­teyn. Skrum­ska­kels: Ru­an Pie­naar, Co­bus Rei­nach, Ru­dy Pai­ge. Los­voor­spe­lers: S­chalk Bur­ger, Wil­lem Al­berts, Fran­cois Louw, Du­a­ne Ver­meu­len, Mar­cell Coet­zee. Slot­te: Vic­tor Mat­field (k), Pie­terS­te­ph du Toit, E­ben Et­ze­beth, Lood de Ja­ger. Stut­te: Ten­dai M­ta­wa­ri­ra, Jan­nie du P­les­sis, T­re­vor Ny­a­ka­ne, Frans Mal­her­be, Coe­nie Oost­hui­zen. Ha­kers: Bis­marck du P­les­sis, A­dri­aan S­trauss, S­chalk B­rits.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.