77­ja­ri­ge A­bie spin al vir die tien­de keer

Beeld - - Nuus -

Hoe­veel men­se sien kans om ’n spin­fiets vir tien uur aan­een te trap?

Dit is van­jaar al die tien­de keer dat A­bie Bo­tha (77) aan die Beeld-Kin­der­fonds se spin­fiets­ma­ra­thon deel­neem.

Dit is ook van­jaar die tien­de keer dat dié ma­ra­thon plaas­vind.

Bo­tha is hard be­sig om bor­ge te werf en vra Beeld- le­sers om ook in te spring om die wê­reld vir kin­ders ’n be­ter plek te maak.

Die tien uur lan­ge ma­ra­thon vind op Sa­ter­dag 19 Sep­tem­ber by die Cen­tu­ri­on Mall in P­re­to­ria plaas.

Dit be­gin 07:00 en word on­der­steun deur Dis-C­hem, O­li­ve P­ri­de, KWE, die Cen­tu­ri­on Mall, PVM, J.H. Re­tief-ver­voer, Vi­r­gin Acti­ve, Clo­ver, M­zan­zi-ten­te en Mul­ti-Me­dia.

El­ke deel­ne­mer sal ’n T-hemp ont­vang, as­ook wa­ter­bot­tels, wa­ter, Tro­pi­ka en e­ner­gie­pro­duk­te.

Jy kan vir 50 mi­nu­te deel­neem teen R165, of soos Bo­tha aan die tien­uur-uit­da­ging.

Span­ne is ook baie wel­kom. ’n Span kry een fiets vir die dag en span­le­de maak beur­te om deel te neem. Die span­ta­rief is R1 650.

In­skry­wings­vorms is be­skik­baar by in­fo@beel­dkin­der­fonds.co.za. Bel 011 976 2273 vir na­vrae.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.