Le­sers se fo­to’s

Beeld - - Front Page -

Ja­mes Luck­hoff het van­dees­maand se tu­in­kom­pe­ti­sie ge­wen met ’n ou­li­ke fo­to van ’n swart­kop-wie­le­waal wat hy op aal­wy­ne in die Kru­ger­wild­tuin af­ge­neem het. Met sy in­skry­wing wen Ja­mes ’n ge­skenk­pak van Ki­rchhoffs waar­mee hy lek­ker sal kan tuin­maak.

Die ge­skenk­pak be­staan uit ’n 200 ml-Lud­wig’s In­sect S­pray (wat goed sal werk teen in­sek­te wat aal­wy­ne aan­val), 750 g Vi­goro­sa (vir ro­se, maar wat ook goed sal werk vir an­der tuin­blom­me), saad­pak­kies van a­lys­sum, tuin­vy­gies, Co­lour Pa­tch-so­mer­d­werg­blom­me, soet wit rank­boon­tjies (E­mer­go) en ba­siel­kruid.

Sep­tem­ber se kom­pe­ti­sie be­gin van­dag en die te­ma van dié Ki­rchhoffs-kom­pe­ti­sie is len­te­bloei­sels. Dit is tog al­te lek­ker om die eer­ste bloei­sels aan die bo­me te sien.

Die in­houd van Sep­tem­ber se ge­skenk­pak word bin­ne­kort aan­ge­kon­dig. Stuur so­lank die len­tein­skry­wings na tuin@me­dia24. com. S­legs fo­to’s in jpg-for­maat gro­ter as 500 KB sal vir die kom­pe­ti­sie in aan­mer­king kom.

Ja­mes Luck­hoff se fo­to van ’n swart­kop­wie­le­waal tus­sen aal­wyn­blom­me is die wen­ner van Au­gus­tus se tu­in­kom­pe­ti­sie.

Su­san Swart van S­wel­len­dam het hier­die mooi aal­wyn af­ge­neem op die pad tus­sen Hei­del­berg en Wit­sand in die Suid­Kaap.

Rob Markham van Jef­freys­baai het hier­die be­son­der mooi fo­to van krans­aal­wy­ne by M­botyi aan die Wil­de­kus ge­stuur.

Ri­na du Toit van P­re­to­ria het dié fo­to ge­stuur van ’n kleur­vol­le aal­wyn­hoe­kie in haar tuin.

Na­dia Lotz van Lan­ge­baan het hier­die prag­ti­ge fo­to in­ge­stuur wat sy by ’n En­gen 1­stop aan die Wes­kus af­ge­neem het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.