Co­sa­tu is te­vre­de, sê Ehren­reich

Beeld - - Nuus - – Mal­her­be Nie­na­ber

Kaapstad. – Die S­pring­bok-groep wat Wê­reld­be­ker toe gaan, is meer ver­teen­woor­di­gend as in die ver­le­de en ’n stap in die reg­te rig­ting, meen To­ny Ehren­reich, Wes-Kaap­se se­kre­ta­ris van die vak­ver­bond Co­sa­tu.

Hy het vroe­ër van­dees­week ge­dreig met mas­sa-ak­sie as die span­keu­se vir die toer­nooi nie die land ver­teen­woor­dig nie.

Co­sa­tu is te­vre­de met die af­rig­ter Hey­ne­ke Mey­er se keu­se, het Ehren­reich Vry­dag­aand by na­vraag ge­sê.

“Ons sal eg­ter se­ker maak dat ons spe­lers op die veld ge­sien word en nie net tas­se rond­dra nie.”

Hy het ook be­ves­tig dat Co­sa­tu nie mas­sa-ak­sie weens die span­keu­se sal uit­voer nie, soos wat hul­le vroe­ër ge­dreig het.

Die vak­ver­bond sal eg­ter met rug­by-ver­e­ni­gings in ge­sprek bly om trans­for­ma­sie ná die toer­nooi te be­spoe­dig.

Co­sa­tu het sy ei­se vir ’n ge­trans­for­meer­de S­pring­bok-span in ’n amp­te­li­ke brief aan die Suid-A­fri­kaan­se Rug­by­u­nie (Sa­ru) en die mi­nis­ter van sport en ont­span­ning uit­een­ge­sit.

Fo­to’s: CONRAD BORNMAN

Fran­cois Louw, flank, soen Vry­dag­aand sy dog­ter, Lu­cy Ma­ria, in Umhlan­ga kort na­dat die span vir die Bok­ke se Wê­reld­be­ker­rug­by­toer­nooi in En­ge­land be­kend ge­maak is.

S­chalk Bur­ger, los­voor­spe­ler, saam met sy twee­de seun, Ni­col.

Siya Ko­li­si, flank, vier sy in­slui­ting in die span met ’n jong on­der­steu­ner.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.