Hof­saak van seuns wat glo ver­krag ge­slo­te vir me­dia

Beeld - - Nuus - – C­har­né Kemp

Jan Kemp­dorp. – Die me­dia mag nie die ver­hoor van die vier seuns wat in Ja­nu­a­rie van­jaar na be­we­ring be­trok­ke was by ’n voor­val waar­in ’n kos­huis­maat aan­ge­rand en ver­krag is, by­woon nie.

Be­pa­lings in die Wet op Kin­der­ge­reg­tig­heid be­skerm min­der­ja­ri­ge be­skul­dig­des, slag­of­fers en ge­tui­es teen o­pen­ba­re bloot­stel­ling.

Die ver­hoor, wat in die streek­hof aan­ge­hoor word, is Vry­dag na 9 Ok­to­ber uit­ge­stel.

Twee seuns (18) staan te­reg op aan­klag­te van aan­ran­ding, aan­ran­ding met die doel om erns­tig te be­seer en cri­men in­ju­ria.

’n Min­der­ja­ri­ge seun word van aan­ran­ding en cri­men in­ju­ria aan­ge­kla. Die vier­de seun, wat ook min­der­ja­rig is, word van aan­ran­ding, ver­krag­ting en cri­men in­ju­ria aan­ge­kla.

Dit volg op die be­weer­de aan­ran­ding in die seuns­kos­huis van die Ho­ër Land­bou­skool Noord-Kaap­land in Jan Kemp­dorp.

Na­dat hy met seep be­smeer en sy ha­re af­ge­skeer is, is die seun (19) na be­we­ring met ’n tan­de­bor­sel en mop­stok ver­krag.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.