Me­du­pi se beurt vir krag gee

Beeld - - Nuus -

’NDag na­dat ’n een­heid van die nu­we Me­du­pi-krag­sta­sie Son­dag amp­te­lik by die na­si­o­na­le net­werk ge­voeg word, gaan ’n op­wek­kings­een­heid by die Koe­berg-krag­sta­sie af­ge­ska­kel word.

Pres. Ja­cob Zu­ma kop­pel Son- dag amp­te­lik een­heid 6 van Me­du­pi in Lep­ha­la­le, Lim­po­po, aan die na­si­o­na­le krag­net­werk.

Dit word be­skou as “’n kri­tie­ke myl­paal” in Suid-A­fri­ka se po­gings om nu­we op­wek­kings­ver­moë te bou.

Die een­heid sal 800 MW by die na­si­o­na­le net­werk voeg.

Wan­neer die krag­sta­sie in 2019 vol­tooi is, sal sy ses een­he­de ’n ge­sa­ment­li­ke ka­pa­si­teit van 4 764 MW hê. Dit sal die vier­de groot­ste steen­kool­aan­ge­dre­we krag­sta­sie ter wê­reld wees.

Die een­heid is se­dert Maart met tus­sen­po­se aan­ge­ska­kel en het reeds ge­help om beurt­krag te ver­my of om die erns daar­van te mi­ni­ma­li­seer. be­plan­de in­stand­hou­dings­werk af­ge­ska­kel word,” het P­hum­la Wil­li­ams, waar­ne­men­de ka­bi­nets­woord­voer­der, Vry­dag ge­sê.

Die een­heid dra 900 MW tot die net­werk by.

“Ter­wyl ons vor­de­ring maak om die op­wek­kings­ver­moë te ver­be­ter, moet Suid-A­fri­ka­ners aan­hou om e­lek­tri­si­teit spaar­saam te ge­bruik,” het Wil­li­ams na­mens die ka­bi­net ver­soek.

In­tus­sen het Chris Yel­land, e­lek­tri­si­teits­ont­le­der van EE Pu­blis­hing, Vry­dag ge­sê hoe­wel een­heid 6 se amp­te­li­ke aan­ska­ke­ling baie wel­kom is, is SuidA­fri­ka se e­lek­tri­si­teits­pro­ble­me nog ver van ver­by.

“Die laas­te paar we­ke se ge- brek aan krag­on­der­bre­kings kan toe­ge­skryf word aan die warm weer, wat tot lae huis­hou­de­li­ke ver­bruik ge­lei het, as­ook die lae ny­wer­heids­vraag weens Eskom se ho­ër win­ter­ta­rie­we vir e­lek­tri­si­teit.

“Dit het daar­toe ge­lei dat die vraag die af­ge­lo­pe drie we­ke klei­ner as ge­woon­lik was en daar­om is beurt­krag nie toe­ge­pas nie.”

Yel­land het ge­sê die vraag sal na ver­wag­ting weer be­gin toe­neem so­dra Eskom se la­er so­mer­ta­rie­we Dins­dag van krag word. “Ons moet daar­om Eskom en die re­ge­ring se woord aan­vaar dat beurt­krag nog vir ’n paar jaar met ons sal wees.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.