Ons moet daar­om Eskom en die re­ge­ring se woord aan­vaar dat beurt­krag nog vir ’n paar jaar met ons sal wees.

Beeld - - Nuus -

Die ka­bi­net het Vry­dag ge­sê Eskom bly daar­toe ver­bind om die no­di­ge in­stand­hou­dings­werk te doen om die lang­ter­myn-toe­stand van krag­sta­sies te ver­be­ter.

“Maan­dag sal een­heid 2 van die Koe­berg-krag­sta­sie in die Wes-Kaap vir drie maan­de vir

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.