Tops op die kas­sie

Beeld - - Jou Dag -

Wan­neer Nick (Ben Af­fleck) se vrou, Amy (Ro­sa­mund Pi­ke), op hul vyf­de hu­we­liks­her­den­king ver­mis raak, hou Nick ’n ge­luk­ki­ge front voor. Maar ’n me­di­a­sir­kus ont­aard wat die kol­lig op hom laat skyn as die hoof­ver­dag­te in haar ver­dwy­ning. Ro­zan­ne Els skryf in Vry­dag! dat die sto­rie die ster is in die re­gis­seur Da­vid Fin­cher ( Se7en, The So­ci­al Network) se on­heil­spel­len­de ver­wer­king van Gillian Flynn se top­ver­ko­per-boek. “Die hoen­der­vel oor­val jou, jy is la­ter heel ont­huts, selfs be­set met ab­so­lu­te on­ge­loof.” eens dink nie, soos om trein te ry of op New York se be­si­ge stra­te oor die weg te kom. Ver­der is hul loop­ba­ne, ver­hou­dings en ver­ne­de­rings al­les in die kol­lig. Hier­die plaas­li­ke ko­me­die­reeks fo­kus op die le­wens van drie bui­ten­ge­wo­ne ho­ër­skool­on­der­wy­sers soos wat hul­le poog om hul ver­ward­heid oor die le­we en ver­ant­woor­de­lik­heid weg te steek. Te­ren­ce B­rid­gett en Syl­vai­ne Stri­ke is twee van die ster­re van dié pret­ti­ge reeks. Die rol­prent ver­tel die ver­haal van E­ric Lo­max (Co­lin Firth), ’n voor­ma­li­ge B­rit­se weer­mag­of­fi­sier, wat in die Ja­pan­se ar­beids­kam­pe ge­van­ge ge­hou is en mis­han­del is in die Twee­de Wê­reld- oor­log. Hy ont­dek die per­soon ver­ant­woor­de­lik vir sy mis­han­de­ling is steeds le­wend en kon­fron­teer hom. Ge­grond op wa­re ge­beu­re. Die sto­rie van ’n jong En­gel­se ak­tri­se wat ’n Suid-A­fri­kaan­se boer van Brand­fort oor­reed om haar te help om voor te be­rei vir die uit­da­gen­de rol van ’n A­fri­kaan­se oor­logs­hel­din vir ’n Hol­ly­wood-rol­prent.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.