Bos­veld­e­le­gan­sie in Lim­po­po

Beeld - - Bruide -

Die vier­ster Mo­na­te Ga­me Lod­ge in Lim­po­po is ’n e­le­gan­te en rus­ti­ge weg­breek­plek in die Bos­veld.

Dit is ook ’n kon­fe­ren­sie­ en trou­fa­si­li­teit waar gas­te soos ko­nink­li­kes be­han­del word.

Be­ne­wens vier van die Groot Vyf, spog Mo­na­te ook met ka­meel­per­de, see­koeie, se­bras en tal­le vo­ël­spe­sies.

Die wen­bruid kry twee nag­te vir twee men­se in die Mo­na­te Ga­me Lod­ge se de­luxe­een­heid ter waar­de van R11 200.

Die naas­wen­ner kry twee nag­te vir twee men­se in die wit­te­brood­sui­te en die bruid in die der­de plek kry twee nag­te vir twee men­se in ’n hoof­ka­mer, al­bei ter waar­de van R6 380. Wil­drit­te en maal­tye is in­ge­sluit. Dran­kies en ver­voer na en van Mo­na­te is uit­ge­sluit.

Be­soek mo­na­te­lod­ge.com of ska­kel 014 718 7000

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.